What we Do

We Specialize in:

Custom build and installed wood and granite kitchens as well as build in cupboards and furniture

Browse our gallery for some examples of our work and please contact us for any queries

Hope you have a wonderful day, thank you for visiting our website

Specials
Gallery
download 100_0171 Granite_table_top_and_base_in_Juperana[1a] download
Contact Us

Please feel free to contact us for any queries or quotes:
Lupke Drinkwater
072 937 0036
lupke@dbdwoodworks.co.za

Janeske Drinkwater
084 532 5221
janeske@dbdwoodworks

or come visit us:
c/o Transvaal & Nelson Mandela drive
Lichtenburg
2740

Home

Welcome to DBD Woodworks

DBD Woodworks in Lichtenburg specializes in the installation of built-in cupboards in almost all the rooms in your home, but our real appeal lies in the restructuring of your kitchen and making it into your wife’s dream kitchen!

In addition to shelves in the pantry, built-in cupboards in the bedrooms, vanities, bookcases and other necessities, we specialize in customized kitchen designs!

Lupke Drinkwater is not a ”handyman”, he is a real specialist in the design of kitchens, received his training in the USA and is still building on this by creating and installing new kitchens and cupboards.

“My wife,Janeske, and I will, with the information from you, supply you with the designer kitchen of your dreams.”

The design is done on the computer, to your specific requirements.

Your kitchen will be designed in real time on the computer,  where you can actually see how the kitchen will look like once installed.

DBD Woodworks also offer granite table tops.  Lupke is personally in charge of the granite and can supply you with your choice of color and look. We have workshops where we prefabricate all the cabinets and with the least possible inconvenience to you, install it in your home, after which it will be available for immediate use.

Please visit our store in the Newenco Building , adjacent to Egoli Jewellers, and familiarize yourself with the service and quality of work done.

Feel free to browse our gallery and send us an e-mail for a quote.

Thank you
Looking forward to supplying you with top quality products

Welkom by DBD Woodworks

DBD Woodworks van Lichtenburg spesialiseer in die installering van ingeboude kaste in feitlik al die vertrekke in jou woning, maar ons eintlike trefkrag lê in die herstruktuering van jou kombuis en om dit omskep in die droomkombuis van jou vrou!

Benewens rakke in die spens, ingeboude kaste in die slaapkamers, badkamerkassies, boekrakke en ander benodighede, is die groot spesialisveld egter die van doelgerigte en doelgemaakte/kombuis-ontwerpe! Lupke Drinkwater is nie ‘n “handyman” nie, hy is ‘n werklike spesialis in die ontwerp en het sy opleiding die VSA ontvang en bou nog steeds daarop voort met die maak en baie belangrik, die installering van kaste en nuwe kombuise!

Ek en my eggenote Janeske sal op min gegewens aan hul verskaf, vir jou vroutjie die kombuis der kombuise ontwerp, en na die ontvverp kan daar op die rekenaar verskuiwings/veranderings aangebring word wat in u (of u eggenote) se besondere behoeftes sal voldoen!

Daar word vooraf vir u op die rekenaar gewys hoe die kombuis sal en behoort te lyk, en indien u dan besluit het op die spesifieke hout, kleur, samestelling, en die finale ontwerp, sal hulle dit op rekenaar doen en u kan verseker wees dat dit wat u op die rekenaar sal sien, ook die eindproduk sal wees.

Natuurlik kan daar ook van graniet gebruik gemaak word en is Lupke persoonlik in beheer van die graniet wat in u keuse van kleur, verskaf en geinstalleer word. DBD Woodworks het ten vole toegeruste werkswinkels waar die kaste vooraf vervaardig word en met die mins moontlike ongerief, in u woning installeer sal word en sommer ook gereed wees vir die onmiddellike ingebruiknemeing daarvan.

Besoek gerus ons winkel in die Newenco-gebou, aangrensend aan Egoli Juweliers en vergewis uself van die kwaliteit diens en werk wat gelewer word

Dankie
Ons sien daarna uit om u te voorsien met die beste kwaliteit produkte

_____________________________________________________________________________________________

Click here to contact us